top of page

RUGBY: Bok vroue moet span aanpas voor WXV 2-reeks afskop

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 26, 2024
  • 1 min read

Die Springbok vroue het ‘n speler aan besering afgestaan kort voor WXV 2-reeks afskop.

Haker Lindelwa Gwala het ‘n kuit besering opgedoen en word vervang deur Roseline Botes in die beginspan wat teen Japan te staan kom.

Die Bok vroue en Japan het nog net twee keer van tevore ontmoet op die rugby veld, met elk wat ‘n oorwinning spog.

Hulle pak mekaar om vieruur Vrydagmiddag op die DHL-stadion in Kaapstad.

 
 
 

Comments


bottom of page