top of page

RUGBY: Bok vroue trap die Black Ferns XV-tal in Kaapstad

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 4, 2025
  • 1 min read

Die Springbok-vroue sal die Wêreldbeker-toernooi later vandeesmaand met baie meer selfvertroue ingaan nadat hulle ‘n Black Fernz XV-tal in die Athlone stadion gesystap het met 41 – 24. Die Suid-Afrikaners het sewe drieë gedruk en effens vergoed vir hulle nerderlaag verlede naweek die Nieu-Seelanders in die Moederstad. Die Bok-vroue speel hul eerste wedstryd teen Brasilië met terwyl Frankryk en Italië die ander spanne in Groep D uitmaak. Na afloop van die groepwedstryde sal die top twee spanne van elkeen van die vier groepe deurdring na die kwarteindronde. Die gasheerland Engeland skop vanjaar se toernooi op 22 Augustus teen die VSA af.

 
 
 

Comments


bottom of page