RUGBY: Die Bok-vroue oorgehaal vir hul stryd teen die Black Ferns in Kaapstad
- Armando Pieters

- Jul 24
- 1 min read
Die Springbok-vroue is oorgehaal vir Saterdag se kragmeting teen die Black Ferns XV-tal in Kaapstad. Die hulpafrigter van die Imbokodo Laurian Johannes-Haupt sê haar span sal druk in die skrums opbou en ook fokus om by die afbreekpunte meer aanvallende geleenthede te skep. Sy verwag ‘n sterk uitdaging van ‘n bekwame en gestruktureerde Nieu-Seelandse span maar glo dat hulle die Ferns kan verras: *LUISTER: LAUREN JOHANNES-HAUPT*





Comments