top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Duhan & Akker van der Merwe pak mekaar moontlik op Loftus in VRK-kwarteindronde

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 21, 2025
1 min read

Die Bulle sal moet voorberei vir die moontlike terugkeer van Duhan van der Merwe wanneer hulle Edinburgh in hul VRK-kwarteindstryd op 31 Mei aandurf. Die kragtige Skotland vleuel is terug in oefening en afrigter Sean Everitt hoop dat hy betyds fiks sal wees hoewel dit nog nie ten volle bevestig is nie. Van der Merwe se ouer broer Akker sal waarskynlik vir die Bulle uitdraf waar die twee broers mekaar op die speelveld gaan takel. Ten spyte van sy afwesigheid van die veld is Duhan steeds vir die Britse en Ierse Leeus-groep gekies wat volgende maand in Australië gaan toer.

 
 
 

Comments


bottom of page