top of page

RUGBY: Feinberg-Mngomezulu wen top VRK-eerbewys

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 6, 2025
  • 1 min read

Sacha Feinberg-Mngomezulu is aangewys as Suid-Afrika se Vodacom VRK Speler van die Seisoen wat hy by sy S.A Rugby Jong-Speler-van-die-Jaar-toekenning gevoeg het. Diè 23-jarige spelskepper het Springbok-spanmaats Cameron Hanekom en Wilco Louw vir diè eer uitgestof. Hanekom het die Next-Gen Speler van die Seisoen-toekenning verower terwyl Deon Fourie die Drie-van-die-Seisoen gewen het en Ruben van Heerden die Tackle Machine - toekenning opgeraap het. Die Hollywoodbets Sharks het ook erkenning ontvang en die Innovation Award  gewen vir hul ondersteuner-gefokusde SharksFest - inisiatief.

 
 
 

Comments


bottom of page