top of page

RUGBY: Gewese All Black Ma’a Nonu keer terug na Toulon weens beserings penarie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 27, 2025
  • 1 min read

Die 42-jarige oud-All Black Ma’a Nonu sal na Frankryk terugkeer om vir Toulon uit ‘n beserings penarie te help. Nonu wat reeds twee maal deel was van die Frankryk seTop 14 span sal vir Toulon speel in die afwesigheid van Setariki Tuicuvu , Gabon Villiere en Antoine Frisch. Al drie spelers is beseer en was afwesig in Toulon se 24 - 6 oorwinning oor Stade Francais die afgelope naweek. Nonu het onlangs nog in die Amerikaanse Major League Rugby-toernooi vir die San Diego Legion gespeel  waar hy in Januarie gerugte van uittrede verwerp het met ‘n jaar lange kontrak verlenging.

 
 
 

Comments


bottom of page