top of page

RUGBY: Kolisi verlaat amptelik Racing 92

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 9, 2024
  • 1 min read

Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, is amptelik nie meer deel van Racing 92 in Frankryk nie.

Die klub het die nuus in ‘n verklaring bevestig.

Volgens Racing het die klub en Siya Kolisi ‘n ooreenkoms bereik en sy kontrak is gestaak.

Dit is nog nie bevestig waar Kolisi nou sy rugby gaan speel nie, maar luidens berigte sal hy weer by die Haaie aansluit.

 
 
 

Comments


bottom of page