RUGBY: Nieu-Seeland kies vyf nuwelinge vir toetsreeks teen Frankryk
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jun 24, 2025
- 1 min read
Die All Blacks se afrigter, Scott Robertson, het vyf nuwelinge in sy groep van 33 aangewys vir die opkomende toets-reeks teen Frankryk. Brodie McAlister, Ollie Norris, Du Plessis Kirfi, Fabian Holland en Timoci Tavatavanawai is die nuwe toevoegings terwyl haker Samisoni Taukei’aho en senter Quin Tupaea 'n terugkeer maak vir die Swart Truie. Die span word aangevoer deur die ervare Scott Barrett en sal bygestaan word deur sy jonger broerJordie en die ervare flank Ardie Savea. Die reeks skop op 5 Julie in Dunedin af.






Comments