top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Skotse vroue skeidsregter Hollie Davidson maak geskiedenis

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
1 min read

Hollie Davidson van Skotland gaan die eerste vrou wees wat as hoofwedstrydbeampte in die Uitdaagbekereindstryd tussen Bath en Lyon optree. Sy is nie net die eerste vrou nie maar ook die eerste Skotse skeidsregter wat hierdie rol in die eindstryd vervul. Davidson sê sy is oorstelp van vreugde oor haar aanstelling en het nooit verwag om vir ‘n Europese eindstryd gekies te word nie. Die eindstryd vind op 23 Mei in die Principality-stadion in Cardiff plaas.

 
 
 

Comments


bottom of page