top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Springbok en Cheetah speler Nkosi vir drie jaar geskors

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
1 min read

Die Cheetah en Springbok-vleuel, Sbu Nkosi, is vir drie jaar van rugby geskors nadat hy in Mei deur Wêreldrugby getoets is en sy A-monster ’n postiewe uitslag opgelewer het. Die monster het getoon dat Nkosi ‘n anaboliese steroïde in sy sisteem gehad het wat grootliks deur spierbouers gebruik word. Luidens berigte sal die 28-jarige se skorsing tot 15 Julie 2027 duur.

 
 
 

Comments


bottom of page