RUGBY: Viva Le Blues nadat Frankryk as nuwe Sesnasies-kampioen gekroon word
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Mar 17, 2025
- 1 min read
Frankryk is as die nuwe Sesnasies-kampioen gekroon nadat die Les Blues vir Skotland met 35 – 16 in die Stade de France uitoorlê het. Die tuisspan was teen halftyd met slegs drie punte voor maar het senuwees van staal getoon om uiteindelik met diè titel te kon wegstap. Alhoewel Engeland die sukkelende Wallis met 68 – 14 getrap het was dit nie genoeg om verby die Franse op te punteleer in te skuif nie terwyl Ierland ietwat gelukkig was om met 22 – 17 teen Italië te kon deurskuur.







Comments