RUGBY: Voormalige All Blacks afrigter Ian Foster glo Britse en Leeus is nie onoorwinlik nie
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 9, 2025
- 1 min read
Die voormalige All Blacks-afrigter Ian Foster sê die Britse en Ierse Leeus is nie onoorwinlik nie. Foster is van mening dat die gekombineerde Australië-Nieu-Seelandse span onder die afrigterskap van Les Kiss moet verenig om ‘n kans te staan in Saterdag se ontmoeting in Adelaide. Dit is die eerste keer sedert 1989 dat Australië en Nieu-Seeland kragte saamsnoer met 18 internasionale spelers wat saam in aksie gaan wees. Diè wedstryd skop Saterdag om 12:00 (SA Tyd) op die Adelaide Oval af.






Comments