top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

RUGBY: Wêreldwye druk vir veiliger rugby kry momentum

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 11, 2025
1 min read

Wêreldrugby het aanbeveel dat die wettige duikslaghoogte tot sternumvlak verlaag word vir gemeenskapsvlakwedstryde.


Volgens Netwerk24 is data van 'n proeftydperk ingesamel waar 150 000 duikslae 'n vermindering van tussen 8-10% ernstige kopbeserings toon met 'n laer duikslaghoogte.


In SA Rugby se skool- en klubrugbykompetisies is die nuwe wette vir laer duikslaghoogte - wat duikslae by of onder die basis van die sternum vereis - reeds aangeneem.


Daar word nou toenemend gepraat dat dieselfde verandering na die professionele spel uitgebrei kan word.


Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter Illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page