top of page

Ruimtevaarders is veilig by die internasionale ruimtestasie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Feb 16
  • 1 min read

’n SpaceX-ruimtetuig met vier ruimtevaarders van Amerika, Frankryk en Rusland het veilig by die internasionale ruimtestasie aangekom.


Die Crew-12-span vervang ’n vorige bemanning wat weens ’n mediese noodgeval vroeër as beplan moes terugkeer.


Die nuwe span sal sowat agt maande lank mikrogravitasie-navorsing doen.


Intussen het SpaceX ’n vuurpyl met 24 Starlink-satelliete vanaf Kalifornië gelanseer, terwyl Viëtnam ’n lisensie aan Starlink toegestaan het om satelliet-internet in die land te verskaf.


Die Crew-12-span. FOTO: NBC
Die Crew-12-span. FOTO: NBC

Comments


bottom of page