top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Rusland se nuwe misiele oneffektief teen Kiev

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2024
1 min read

Russiese magte het die Oekraïnse hoofstad, Kiev, Maandagoggend gebombardeer.Hulle het hipersoniese missiele in die lugaanval gebruik.  IOL berig verder die sogenaamde "Kinzhal"-missiele is 'n nuwe tipe wapen wat deur Rusland ontwikkel is en wat die Russiese president Vladimir Poetin as onoorwinlik beskou. Maar al die missiele is deur Oekraïnse lugverdedigings teiken vernietig. Serhiy Popko van Kiev se militêre administrasie rapporteer dat vallende puin neergedaal het sonder om enige slagoffers te veroorsaak.

 
 
 

Comments


bottom of page