top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA aktriese bekoor ‘Batman’-reeks as Magpie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
1 min read

'n Suid-Afrikaanse Mariė Botha speel die rol as Magpie, ‘n strokiesprentkarakter met ‘n gesplete persoonlikheid in die Batman reeks genaamd The Penguin. Maroela Media berig dat sy in Pretoria groot geword en dat haar familie haar al van tweejarige ouderdom as hul "klein aktriese" beskryf het. Sy verskyn in die reeks se vierde episode waar sy die kleurvolle karakter van Magpie vertolk. Botha bly al vir die afgelope 14 jaar in die VSA en erken dat dit bitter moeilik is om so ‘n deurbraak te maak as jy nie oorspronklik van die VSA afkomstig is nie.

 
 
 

Comments


bottom of page