top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA filmmakers trek aandag by die Cannes-filmfees

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 50 minutes ago
  • 1 min read

Suid-Afrikaanse filmmakers trek internasionale aandag by die 79ste uitgawe van die Cannes-filmfees aan die Franse Riviera.


Die Kaapse kreatiewe vervaardiger Casey Diepeveen sê Afrika-storievertelling speel ‘n toenemend belangrike rol in globale rolprentbesprekings.


Een van die plaaslike hoogtepunte is die Afrikaanse film, ‘n Doop om stilte, geregisseer deur Kanya Viljoen en Emilie Badenhorst. Die film ondersoek manlikheid deur die oë van ‘n jong vrou.


Die Suid-Afrikaanse entrepreneur en filmmaker, Zoe Ramushu, het ook ‘n toekenningsnominasie by Cannes ontvang.



FOTO: Silwerskermfees
FOTO: Silwerskermfees

 
 
 

Comments


bottom of page