SA is vasbeslote om sy ekonomie te laat groei
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jul 17
- 1 min read
Volgens President Cyril Ramaphosa is Suid-Afrika vasbeslote om sy ekonomie te laat groei.
Hy het die Spesiale Ekonomiese Sones Prestasietoekennings toegespreek wat tydens die tweede Spesiale Ekonomiese Sones-konferensie gehou is.
Die toekenningseremonie het gevier hoe die sones as ’n dryfkrag van industrialisering en ekonomiese groei dien.
Ramaphosa voeg by sulke sones is meer as net industriële terreine.
LUISTER HIER:
Cyril Ramaphosa A








Comments