top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'SA kan dit bekostig om sy brandstofbelastingverlaging te verleng'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Apr 17
  • 1 min read

Die multinasionale beleggingsbank, Citigroup, sê Suid-Afrika kan dit bekostig om sy brandstofbelastingverlaging vir nog twee maande te verleng.


Die Nasionale Tesourie het verlede maand ’n verlaging in brandstofheffing aangekondig om motoriste van die brandstofprysverhogings vroeër vandeesmaand te beskerm. Suid-Afrikaners het nou ’n beroep op die regering gedoen om weer eens verligting te bied, aangesien brandstofpryse na verwagting volgende maand aansienlik sal styg.


Citigroup sê Suid-Afrika het genoeg fiskale ruimte om die brandstofbelastingverlaging te verleng.


Ter illustrasie. FOTO: BusinessTech
Ter illustrasie. FOTO: BusinessTech

 
 
 

Comments


bottom of page