top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA kry nog 'n lening van die Wêreldbank

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 21
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse regering het ’n lening van byna R25 miljard van die Wêreldbank verkry.


Die fondse sal gebruik word om die land se infrastruktuur te moderniseer en werksgeleenthede te skep.


Dit is die vierde lening in ’n reeks losstaande ontwikkelingsbeleidslenings vir die regering sedert 2022.


Die lenings is daarop gemik om infrastruktuurknelpunte te help verlig en die land se ekonomie te laat groei.


FOTO: Daily Maverick
FOTO: Daily Maverick

 
 
 

Comments


bottom of page