SA loop die risiko om irrelevant te wees
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 7 days ago
- 1 min read
Die Sentrum vir Risiko-analise (SRA) waarsku dat Suid-Afrika die risiko loop om irrelevant te word teen ‘n onstuimige globale agtergrond.
Die organisasie se Chris Hattingh het kommentaar gelewer oor die Wêreld Ekonomiese Forum, wat verlede week in Davos in Switserland plaasgevind het. Volgens Hattingh het spanning by die forum belangrike besprekings oor handel, tegnologie en globale samewerking oorskadu.
Hy sê daar was ‘n diep kloof tussen die Verenigde State en sy tradisionele bondgenote, veral die Europese Unie en Kanada.
LUISTER:
Chris Hattingh







Comments