top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA plekke verskyn in TIMES Magazine

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 hour ago
  • 1 min read

Suid-Afrika is nie minder nie as drie keer in TIME Magazine se lys van The World's Greatest Places vir 2026 genoem.


Good Things Guy berig twee benoemings is vir plekke om te bly: Masiya’s Camp by Royal Malewane in die Kruger- Nasionale Park, en die Park Hyatt in Johannesburg.


Dan is 'n Kaapstadse restaurant, Amura, gelys onder een van die plekke om te besoek. Die restaurant, met wêreldbekende Andalusiese chef Ángel León, het in Desember verlede jaar by die Mount Nelson oopgemaak.


Royal Malewane. FOTO: Good Things Guy
Royal Malewane. FOTO: Good Things Guy

 
 
 

Comments


bottom of page