top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA sal nie vlugtelingkampe stig nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 4 hours ago
  • 1 min read

Die regering sê daar is geen planne om vlugtelingkampe in Suid-Afrika te stig as deel van pogings om immigrasie-uitdagings aan te pak nie.


Die Interministeriële Komitee oor Migrasie het die regering se benadering verduidelik te midde van toenemende debat oor immigrasie en onwettige buitelanders.


Dit volg nadat verskeie optogte die afgelope tyd onwettige buitelanders geteiken het, terwyl dreigemente ook op sosiale media versprei is.


Die regering sê werk aan 'n spesiale hof wat immigrasie-oortredings en onwettige ekonomiese aktiwiteite sal hanteer, is reeds in 'n gevorderde stadium.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page