top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se afvalwaterstelsels het dringend aandag nodig

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Mar 31
  • 1 min read

Die jongste Groen Druppelverslag waarsku dat Suid-Afrika se afvalwaterstelsels dringend aandag nodig het.


Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die verslag wys op ernstige uitdagings, maar ook op moontlike oplossings indien daar daadwerklik opgetree word.


Sy het tydens ’n inligtingsessie gesê die land kan nie langer uitstel nie, en dat samewerking tussen alle rolspelers nou noodsaaklik is.


Majodina doen ’n beroep op belanghebbendes om dringend in te gryp om rioolbesoedeling te beperk en waterbronne te beskerm.


Pemmy Majodina. FOTO: Facebook
Pemmy Majodina. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page