top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se bevestigde gevalle van a-pokke styg tot 26

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 18
1 min read

Die Departement van Gesondheid sê die getal bevestigde gevalle van a-pokke in Suid-Afrika het tot 26 gestyg. Dit volg ná die bevestiging van vier nuwe gevalle.


Die Wes-Kaap het die meeste gevalle met 18, gevolg deur Gauteng met drie. Die Oos-Kaap en die Vrystaat het elk twee gevalle aangeteken, terwyl KwaZulu-Natal een geval het.


Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê hulle sal voortgaan om saam met owerhede te werk om verdere verspreiding van die siekte te voorkom.


LUISTER HIER:


Foster Mohale

Ter illustrasie. FOTO: Bhekisa Centre for Health Journalism
Ter illustrasie. FOTO: Bhekisa Centre for Health Journalism

 
 
 

Comments


bottom of page