top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se eerste kits-selfie-visum gereed om te gebruik

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 22, 2025
  • 1 min read

Suid-Afrika se volledig digitale visumstelsel sal in September in werking tree, wat besoekers in staat stel om aanlyn aansoek te doen en hul QR-gekodeerde visums op hul selfone te stoor. Die aanlyn kitsvisum lê biometrie vas en kruiskontroleer aansoeke met die sekuriteitskenmerke van nasionale paspoorte. Alle aansoeke sal aanlyn gedoen word en behels die skandering van ‘n paspoort en ander nodige dokumente, ‘n verklaring, die oplaai van ‘n selfie en ‘n betaling. Die visumstelsel sal immigrasiebeamptes ook in staat stel om betyds te weet of ‘n besoeker hul visum oorskry.

 
 
 

Comments


bottom of page