top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se koringoes is die kleinste in ‘n eeu

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Aug 5
  • 1 min read

Suid-Afrikaanse boere het die kleinste koringoes in byna ‘n eeu geplant, met die oppervlakte onder verbouing wat met 8 % gedaal het tot 473 900 ha vir die 2026-’27-seisoen.


Agbiz sê stygende insetkoste, goedkoop invoere en swak weer het aanplantings verminder, hoewel geen onmiddellike koringtekorte verwag word nie.


Suid-Afrika sal na verwagting ongeveer 1,8 miljoen ton koring oes en ‘n verdere 1,9 miljoen ton invoer om aan die plaaslike aanvraag te voldoen.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page