top of page

SA se mynbouproduksie het jaar-op-jaar gestyg

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Suid-Afrika se mynbouproduksie het in Januarie met 4,6% jaar-op-jaar gestyg. Statistieke Suid-Afrika het Donderdag díe bevindinge vrygestel.


Die toename is grootliks toegeskryf aan sterk produksie in platinumgroepmetale, chroomerts en mangaanerts.


Statistieke Suid-Afrika se Jean-Pierre Terblanche sê egter dat ysterertsproduksie effens afgeneem het, wat dit die grootste negatiewe bydraer tot die algehele produksie maak.


LUISTER HIER:


Jean-Pierre Terblanche

Ter illustrasie. FOTO: Pexels
Ter illustrasie. FOTO: Pexels





 
 
 

Comments


bottom of page