top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se paroolstelsel het tekortkominge

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30
1 min read

Updated: Oct 8

Volgens die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, het Suid-Afrika se paroolstelsel  ernstige tekortkominge.


Hierdie tekortkominge maak dit moontlik dat selfs hoërisiko-oortreders, insluitend moordenaars, op parool vrygelaat word.


Die Departement van Korrektiewe Dienste implementeer verskeie hervormings om die paroolstelsel te hersien.


Groenewald het aan die parlement gesê dat die hersiening die instelling van elektroniese monitering van persone op parool sal insluit.


Pieter Groenewald. FOTO: EWN
pieter groenewald EWN
 
 
 

Comments


bottom of page