top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se Suikervereniging dring daarop aan dat die suikerbelastingmoratorium verleng word

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 27, 2024
  • 1 min read

Sedert die instelling van die suikerbelasting in 2018, het die aanvraag aansienlik gedaal, wat tot 16 000 werkverliese gelei het. Die nuwe uitvoerende hoof van die Suikervereniging van Suid-Afrika, Sifiso Mhlaba, dring daarop aan dat die regering die suikerbelastingmoratorium tot 2030 verleng. Dít om die bedryf, wat 65 000 direkte en 270 000 indirekte werkgeleenthede ondersteun, te beskerm. Mhlaba sê beleidsbelyning is van kritieke belang om die sektor in staat te stel om te diversifiseer.

 
 
 

Comments


bottom of page