top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA se tweepot-stelsel beperk nie soos die stelsels van ander lande nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
1 min read

Edward Kieswetter van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, raai Suid-Afrikaners aan om meer as twee keer te dink oor die voortydige gebruik van aftreegeld. Die tweepot-aftreestelsel wat gister in werking getree, laat Suid-Afrikaners toe om spaargeld te onttrek wat oorsponklik vir aftrede geoormerk is. Kieswetter het aan eNCA gesê dat onttrekkings sonder beperking geskied, anders as wat by soortgelyke stelsels in ander lande te sien is. Hy sê pensioenfondslede moet dit in ag neem, en moet nooit geld onttrek, indien dit nie absoluut noodsaaklik is nie.

 
 
 

Comments


bottom of page