top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA verwelkom ‘n konferensie oor migrasie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 5
  • 1 min read

Die minister in die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het die Afrika-Unie (AU) se besluit verwelkom om ’n konferensie oor migrasie te hê.

Die konferensie sal die hele Afrika dek.


Die AU se Uitvoerende Raad het besluit om migrasie nie tydens sy komende AU-middeltermyn-hersieningsvergadering te bespreek nie.


Suid-Afrika word deur sommige Afrikastate gekritiseer oor bewerings van xenofobiese geweld.


Lamola sê ’n konferensie oor migrasie moet die onderwerp op ’n holistiese wyse beskou.


Ronald Lamola. FOTO: DIRCO
Ronald Lamola. FOTO: DIRCO

 
 
 

Comments


bottom of page