top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SA woorde haal die Oxford-woordeboek

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Die Oxford English Dictionary het pas 14 Suid-Afrikaanse woorde by sy gesogte bladsye gevoeg.


Good Things Guy berig ’n woord verdien sy plek deur konsekwent oor ’n redelike tydperk in ’n verskeidenheid bronne voor te kom. Wanneer Suid-Afrikaanse woorde ingesluit word, beteken dit die wêreld gee aandag aan hoe ons werklik praat.


Van die woorde wat opgevat is, sluit in ‘plakkie’, ‘broekie’, ‘entjie’, ‘blesser’ en ‘chakalaka’, en sluit nou aan by bestaande gunstelinge soos ‘howzit’, ‘gatvol’, ‘braai’, ‘lekker’, ‘yoh’, ‘kif’, ‘yebo’ en ‘ubuntu’ – onder ’n verrassend lang lys ander woorde van Suid-Afrikaanse oorsprong wat reeds in die Oxford-woordeboek is.


FOTO: Good Things Guy
FOTO: Good Things Guy

 
 
 

Comments


bottom of page