top of page

Saak verwelkom teen man wat glo vrou ‘n bobbejaan noem

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 4, 2025
  • 1 min read

Die ATM het ‘n saak verwelkom wat geopen is teen ‘n wit man wat na bewering ‘n swart vrou ‘n bobbejaan genoem het - in ‘n Food Lover’s Market-winkel in Gauteng. ’n Video het op sosiale media versprei wat wys hoe die man verlede week met die vrou in die winkel stry. Die ATM sê hierdie voorval is ‘n skerp herinnering aan die pynlike nalatenskap van apartheid en die aanhoudende strukturele ongelykhede wat steeds die samelewing teister. Die ATM se nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, sê die verklarings is kommerwekkend. LUISTER:

 
 
 

Comments


bottom of page