top of page

Sachs kritiseer Trump vir afwesigheid van G20-beraad

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 22
  • 1 min read

Die Amerikaanse ekonoom professor Jeffrey Sachs het die Amerikaanse president Donald Trump se afwesigheid by die G20-beraad in Johannesburg hierdie naweek gekritiseer.


Sachs het Vrydag by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se 2025-stigterslesing in Pretoria gepraat.


Hy het Trump se besluit om die G20-leiersberaad nie by te woon nie, vergelyk met ‘n kleuter wat ‘n woedebui het.


Sachs sê Trump is woedend omdat die VSA in ‘n diep neurotiese toestand verkeer, en die oorsaak van daardie neurose is China.


Jeffrey Sachs. FOTO: Angelus News
Jeffrey Sachs. FOTO: Angelus News

Comments


bottom of page