Saffas wil terugkeer na eie bodem
- Saamgestel deur Ilde Roos

- 14 hours ago
- 1 min read
Baie Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, kom terug huis toe – en nie net vir Kersfees nie.
Die DNA Employer of Record-werwingsgroep rapporteer ‘n toename van 70 % in diegene wat wil terugtrek.
Mense verlaat stede soos Londen, Amsterdam, Toronto en Sydney. Hulle word gemotiveer deur die land se gunstige weerstoestande en om hulle kinders naby familie groot te maak.
Suid-Afrikaanse talent word wêreldwyd erken vir energie, lojaliteit en hul probleemoplossingsvermoë.






Comments