top of page

Sakeleiers is bekommerd is oor swak ekonomiese groei

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Nov 24, 2025
  • 1 min read

Die dienstefirma Aon se jongste Global Risk Management-opname toon dat Suid-Afrikaanse sakeleiers die meeste bekommerd is oor die land se swak ekonomiese groei.



78% van besighede rapporteur verliese weens die afswaai.


Politieke risiko het tot die tweede grootste bekommernis gestyg.


Dít te midde van toenemende handels- en geopolitieke onsekerheid wat voorsieningskettings en finansiële prestasie ontwrig.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

Comments


bottom of page