top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SAL bevestig Lamola se aanstelling

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 28, 2025
  • 1 min read

Die kabinet het John Lamola se aangestelling as die Groep Hoof Uitvoerende Beampte van Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) bevestig. Central News berig dat Lamola se tweejaar-aanstelling gevolg het op ’n tydperk van onsekerheid vir SAL, wat finansiële- en operasionele uitdagings ervaar het. Gedurende sy tyd in die waarnemende posisie het Lamola merkbare vordering gemaak, insluitend die voltooiing van drie jaar se uitstaande finansiële kontrole en die maatskappy se eerste wins in jare. Lamola het ook gehelp om belangrike roetes te heropen, insluitend Johannesburg, Kaapstad en São Paulo in Brasilië.  

 
 
 

Comments


bottom of page