top of page

SANDU eis dat soldate hul toelaes betaal word

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 22
  • 1 min read

Die verdedigingsvakbond SANDU versoek die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag om uitstaande toelaes aan hul lede te betaal. Volgens die vakbond skuld die weermag steeds geld aan sommige lede wat as vredesbewaarders in die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi is. Die vakbond het gedreig om ‘n protesaksie te begin indien hul eise nie aangespreek word nie, en sê alle operasionele toelaes is aan die troepe betaal.

 
 
 

Comments


bottom of page