top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sanef sal sy kommer onder die aandag van die Landdroste-kommissie bring

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sê hy sal die Landdroste-kommissie nader oor die behandeling van joernaliste in howe.


Dit volg op kommer van joernaliste oor die manier waarop hulle in howe behandel word, wat verslaggewing beperk.


Sanef sê die publiek het die reg om te weet wat in die howe gebeur, en die media het ’n verantwoordelikheid om daaroor verslag te doen.


Die organisasie is van mening dat baie landdroste nie die beginsels van openlike regspleging en die openbare aard van hofverrigtinge verstaan nie.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page