top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Saog se storie is een van veerkragtigheid'

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 18
1 min read

President Cyril Ramaphosa sê die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (Saog) se storie is een van veerkragtigheid, solidariteit en gemeenskap.


Ramaphosa het Maandag die Saog-staatshoofde en regeringsberaad in Durban toegespreek.


Hy sê Suider-Afrikaanse lande het saamgestaan ​​teen kolonialisme, minderheidsregering en apartheid, ten spyte van aggressie, destabilisering en ekonomiese probleme.


Ramaphosa sê die streek is van konflik en onderdrukking omskep in ‘n gemeenskap gebaseer op vrede, demokrasie en ‘n gedeelde toekoms.


LUISTER HIER:


President Cyril Ramaphosa

Ter illustrasie. FOTO: Shutterstock
Ter illustrasie. FOTO: Shutterstock

 
 
 

Comments


bottom of page