top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sassa implimenteer ‘n verpligte biometriese stelsel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) gaan ‘n verpligte biometriese stelsel vir begunstigdes van maatskaplike toelaes implimenteer. Volgens ENCA sal die stelsel vir begunstigdes volgende maand by alle Sassa-kantore bekendgestel word. Die agentskap glo dat dit sal help om bedrieglike aktiwiteite in die Sassa-toelaagstelsel op te spoor en te stop. Die stelsel was vir die begin van hierdie boekjaar vir bekendstelling geoormerk, maar daar was probleme met die georganiseerde arbeid. Volgens Sassa is die probleme uitgestryk, wat die weg baan vir die implementering van die stelsel.    

 
 
 

Comments


bottom of page