top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sassa ontslaan 65 amptenare weens wangedrag en bedrog

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
4 days ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) het sedert April verlede jaar 65 amptenare weens wangedrag en bedrog afgedank.


Volgens die hoof- uitvoerende beampte, Themba Matlou, is 106 van die 134 aangemelde sake afgehandel, terwyl 28 nog hangende is. Vier amptenare is onskuldig bevind, en 16 sake is teruggetrek.


Die Oos-Kaap het die hoogste aantal afdankings met 19 aangeteken, gevolg deur Mpumalanga en Gauteng met 13 elk.


Matlou het voorts doodsdreigemente teen amptenare wat korrupsie ondersoek, veroordeel.


Ter illustrasie. FOTO: The South African
Ter illustrasie. FOTO: The South African

 
 
 

Comments


bottom of page