Sassa se betaaldatums vir November is bekend

Oct 17
1 min read
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (SASSA) het hersiene betaaldatums vir maatskaplike toelaes vir November aangekondig in aanloop tot die komende munisipale verkiesing.
Bejaardes sal hul toelaes op 30 Oktober ontvang. Ongeskiktheidstoelaes sal op 2 November betaal word en kindertoelaes op 3 November.
SASSA sê 5 November is gereserveer vir begunstigdes wie se toelaes onder hersiening is.









Comments