top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sassa se goue kaarte is steeds na vervaldatum geldig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
1 min read

Postbank het maatskaplike toelae-begunstigdes gerusgestel dat bestaande Sassa-gouekaarte sal aanhou werk totdat dit deur die nuwe Postbank Swartkaart vervang word. Dit kom ná verwarring oor die 31 Desember-vervaldatum van die goue kaart. ‘n Landwye uitrol van die Postbank Black Card het in reeds in verskeie provinsies begin. Begunstigdes word aangeraai om enige kennisgewings te ignoreer wat hulle vra om hul betaalmetodes te verander.

 
 
 

Comments


bottom of page