top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Schreiber sê departement se Witskrif moet by Grondwet aansluit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2024
1 min read

Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement se Witskrif oor die herposisionering van die departement moet by die Grondwet aansluit. Schreiber en amptenare van sy departement het Dinsdag die parlement se Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake oor die Witskrif toegespreek. Die Kabinet het die departement versoek om die witskrif in April vanjaar te verfyn. Schreiber sê wetlike veranderinge aan die Witskrif moet met die aanbevelings van die Presidensie ooreenstem.

 
 
 

Comments


bottom of page