top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sekere Ford-voertuie is herroep

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 8 hours ago
  • 1 min read

Sekere Ford-voertuie is weens 'n moontlike transmissie- of ratkasfout herroep.


Die Nasionale Verbruikerskommissie sê die herroeping raak 2026 Transit-, Transit Custom- en Tourneo Custom-modelle wat tussen verlede jaar en vanjaar verkoop is.


Die betrokke voertuie is ook na Botswana, Lesotho, eSwatini en Namibië uitgevoer.


Eienaars word aangeraai om hul naaste Ford-handelaar te kontak of die voertuie vir 'n inspeksie en, indien nodig, herstelwerk in te neem.


Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media
Ter illustrasie. FOTO: Maroela Media

 

 
 
 

Comments


bottom of page