top of page

SEWESRUGBY: Blitsbokke sneuwel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 29
  • 1 min read

Die Blitsbokke is nié deur na die kwarteindronde van die Hongkong-sewestoernooi nie. SABC-sport berig die Suid-Afrikaners het Saterdagoggend hulle laaste Groep B-wedstryd teen die verdedigende kampioene, Nieu-Seeland, met 7-17 verloor. Die Blitsbokke het Vrydag hulle eerste wedstrdyd teen Uruguay met 40-7 gewen, maar in die tweede wedstryd teen Australië met 7-26 verloor. Australië is ook deur na die kwarteindronde nadat hulle Uruguay met 28-12 geklop het.

 
 
 

Comments


bottom of page