Sibbe binnekort in die hof vir bedrog
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Aug 17, 2025
- 1 min read
‘n Finansiële bestuurder en sy suster gaan in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn vir bedrog, diefstal en geldwassery.
Die verdagte het R570 000 van sy werkgewer gesteel en dit tussen 2019 en 2020 aan sy suster en oorlede meisie versprei.
Die saak is toe by die Valke aangemeld, wat gelei het tot die inhegtenisneming van beide die finansiële bestuurder en sy suster.
Netwerk24 berig speurders het van die ondersoek na ernstige handelsmisdaad het Woensdag dagvaardings aan hulle uitgereik.






Comments