Sinner sal teen Alcaraz om die Winbledon-kroon meeding
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 12
- 1 min read
Die vlugvoetige Italianer, Jannik Sinner, het na sy eerste Wimbleton-eindstryd deurgedring. Dit na hy Novak Djokovic in drie stelle geklop het. Sinner het Vrydag in minder as twee ure met die 24-malige Grand Slam-kampioen klaargespeel. Hy sal Sondag teen Carlos Alzaraz van Spanje om die Wimbleton-kroon meeding. Volgens Netwerk24 News was die twee minder as ‘n maand gelede in ‘n titaiese stryd tydens die Franse Ope se eindstryd gewikkel. Die spanjaard het dié wedstryd na byna vyf en ‘n half ure gewen.





Comments